14 Oktober 2011

Goeie leierskap is een van die vereistes vir die rugbyspanne wat aan die wêreldbeker deelneem.

Die Christen het egter die volmaakte Kaptein en Leier. “Laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die OOG GEVESTIG OP JESUS.” (Heb. 12:1) Hy het vir ons die voorbeeld kom stel hoe om aan die wedstryd deel te neem. Moenie van Hom wegkyk nie!

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.