14 September 2011

“Saul, Saul, waarom vervolg jy My?”

“Wie is U, Here?” vra hy toe. “Ek is Jesus,” antwoord Hy. “Dit is vir My wat jy vervolg.” Paulus (voorheen Saul) het ‘n dramatiese ontmoeting met Jesus gehad wat sy lewe 180 grade laat omkeer en hy word die grootste getuie van Jesus van alle tye. Ander se ontmoeting met Hom is nie so dramaties nie. Die vraag is nie hoe, maar of jou pad al met Jesus gekruis het. Lees Handelinge 9

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.