15 Augustus 2011

“Oor ons oortredinge is hy deurboor, oor ons sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom…”

Ongeveer 600 jaar nadat Jesaja 53 geskryf is, word hierdie vers finaal in Jesus Christus vervul. Jesus word “deurboor” en “verbrysel” en “gestraf” oor ons sondes en oortredinge. Ons ontvang “vrede”. Glo in Hom as jou Verlosser en leef vir altyd in vrede. (Lees Jesaja 51-53)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.