15 Februarie

“Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie.” Ons wil baiekeer weet wat die Here se wil vir ons is. Die vers hierbo uit Ps 25 vra dit ook. Om binne God se wil en op sy pad te leef, is die gebed van elke kind van God. Vers 8 sê: “Hy wys selfs vir sondaars (wat ons almal is) die pad aan.” Vers 12 is die geheim: “As iemand die Here dien, leer Hy hom watter pad hy moet kies.” Leef vandag op God se pad! (Lees Ps 25-29)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.