15 Julie 2011

God het my voor julle uit gestuur om vir julle ‘n oorblyfsel in hierdie land te laat oorbly, om julle aan die lewe te hou en sodat baie aan die dood sal ontkom. Genesis 45:7

“Ek is Josef… julle moet nou nie sleg voel of bang wees omdat julle my verkoop het nie, want God het my voor julle uit gestuur om lewens te red.” Soos Josef vir sy broers moet ons ook baie meer vergeef en versoen. Dit bevry en genees. En in hierdie hele familiedrama van Jakob, Josef en sy broers, was God steeds in beheer van sake. Vir wie het jy nog nie vergeef nie? (Lees Gen 45-46)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.