15 November 2011

“Waar die wil van die Here nie bekend gemaak word nie, verwilder ‘n volk; dit gaan goed met elkeen wat die wet van die Here onderhou.” (Lees Spreuke 29)

Hervormingsondag beklemtoon die belangrikheid van die Skrif alleen (Sola Scriptura). Ons vers hierbo beklemtoon dat die boodskap van die Bybel bekend gemaak moet word EN geleef moet word! Dan sal dit met ons goed gaan.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.