15 Oktober 2011

‎’n Christen “hardloop soos een wat nie van sy DOEL onseker is nie…en…slaan soos ‘n bokser wat NIE IN DIE LUG SLAAN nie…en…strek hom uit na wat VOOR is…en…span hom in om by die WENSTREEP te kom.” (1Kor. 9:26, Fil. 3:13 en 14)

Die Springbokke het ongelukkig nie die wenstreep bereik nie. Alle Christene wat in Jesus glo en doen wat Hy sê, is egter wenners! Daar is nie net een wenner soos in sport nie.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.