15 September 2011

Na Paulus se bekering het die Heilige Gees gesê: “Sonder Barnabas en Saulus (Paulus) vir My af om die werk te doen waarvoor Ek hulle geroep het.”

Het jy geweet dat net soos vir Paulus en Barnabas die Here ook vir jou geroep het om vir Hom te werk? Bid dat Hy jou ook duidelik deur sy Gees sal lei om jou te wys waar en wat jy vir Hom moet doen. Lees Handelinge 13 en 14 en sien hoe God vir Paulus gebruik het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.