16 Februarie

Ps 32 praat oor sonde. “Toe ek oor my sonde geswyg het… het u hand swaar op my gedruk.” Sonde bring skeiding tussen my en God. “Toe het ek my sonde bely… en U het my skuld vergewe.” God vergewe almal wat hul sonde opreg bely. “Dit gaan goed met die mens wie se oortredings nie gestraf word nie, wie se sonde vergewe word.” Alleen as my sonde vergewe is, kan ek waarlik gelukkig wees. (Lees Ps 30-32)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.