16 Oktober 2011

OEFENING, soos in rugby, is ook vir die geloofwedstryd uiters belangrik!

“Ek strek my uit…en span my in.” (Fil. 3:13-14). “Ek oefen my liggaam en bring dit onder beheer”. (1Kor.9:27) “Oefen jou liewer om in toewyding aan God te leef.” (1 Tim 4:7) “In die goeie wedloop van die geloof moet jy al jou kragte inspan”. (1 Tim 6:12) Streef altyd na GEESTELIKE FIKSHEID in jou verhouding met God.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.