Vir wie is die evangelie van Jesus bedoel?
Handelinge 15 beantwoord heirdie vraag. Petrus sê dat God nie onderskeid maak nie. “Hy (God) het ook hulle harte (die nie-Jode) deur die GELOOF gereinig… ons word net deur die GENADE van Jesus Christus gered.” Jesus se genade is vir ALMAL en elkeen wat GLO word sy kind. Dank die Here vir sy genade vir jou en vir die geloof wat Hy in jou werk!