17 Augustus 2011

“Ons sal niks teen hierdie Daniël kry nie, behalwe as ons iets kan kry in verband met sy godsdiens.”

Die Isrealiete is ongehoorsaam aan God en word na Babel weggevoer. Daar word Daniël as minister aangestel waar hy sy getuienis uitleef. Dit laat hom egter in die leeukuil beland, maar God “sluit die bekke van die leeus toe”. God sorg vir sy gehoorsame kinders al is die omstandighede hoe sleg. (Lees Daniël 6)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.