17 Februarie

“Dit is die Here wat sorg vir die wat Hom eer, vir die wat op sy mag vertrou…” Ps 33 begin as ‘n lied dat die Here geloof moet word vir sy grootheid, sy trou, sy skeppingsmag asook vir sy sorg vir sy kinders. Kies Hom, vertrou Hom, eer Hom en Hy sal vandag vir jou sorg. Hy is die enigste Een wat nie alleen magtig is nie, maar ook persoonlik betrokke by jou lewe wil wees as ‘n Vader wat sorg. Lees Ps 33-34.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.