17 November 2011

“‘n Knap vrou is baie werd… alles aan haar spreek van ‘n sterk en edel persoonlikheid… as sy praat , is dit met wysheid; as sy leiding gee, is dit met liefde.” (Lees Spreuke 31)

Die Spreukeboek eindig met hierdie pragtige beskrywing van die vrou. Dankie vroue vir wat julle beteken vir julle gesinne, die kerk en die samelewing!

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.