Rugbyspelers trek hul sweetpakke uit – dit is ‘n hindernis tydens die wedstryd.
Net so moet die Christen “elke las afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstik.” (Heb 12:1) “Elkeen wat aan ‘n wedstryd deelneem, ontsê hulleself allerlei dinge.” (1 Kor. 9:25) “Ek maak my los van wat agter is…” (Fil. 3:13) Ons moet afsien van al daardie dinge wat ons in ons geloof wedstryd kan hinder.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.