17 September 2011

Handelinge 16 tot 23 vertel hoe Paulus die Goeie Nuus van Jesus na vandag se Turkye en Griekeland geneem het.

Daar is baie teenkanting en in Filippi word Paulus en Silas in die tronk gegooi waar die tronkbewaarder toe vra: “Menere, wat moet ek doen om gered te word? Hulle antwoord hom: ‘Glo in die Here Jesus, en jy sal gered word, jy en jou huisgesin.” Ons en ons kinders word vandag steeds gered deur in Jesus te glo.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.