18 Augustus 2011

“Gaan na die groot stad Nineve toe” vra die Here vir Jona.

Maar Jona het op ‘n skip gevlug “weg van die af.” God wil Hom oor Nineve ontferm en daaroor is Jona ontevrede! ‘n Storm bars op die see los en bedaar eers toe Jona oorboord gegooi word en God spaar sy lewe met die groot vis waarna Jona God se opdrag uitvoer en Nineve oproep tot bekering. Moet nooit vegvlug van God se opdragte aan jou nie. (Lees Jona 1-4)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.