18 Februarie

Ps 36 praat van twee groepe mense. Die goddeloses (God-loses) en die Godvresendes. Die Godvresendes sê van God “U is die bron van die lewe, deur u lig lewe ons.” God wil vandag ook jou bron van lewe wees ongeag jou omstandighede. Hy wil ook vandag jou lig wees, al is jou omstandighede hoe donker. Hy kan jou donker in lig verander. Lees Ps 35-36

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.