18 Julie 2011

“Daar is net een rede waarom Ek jou (die farao) nog laat lewe, en dit is dat Ek jou  my mag kan wys en my Naam daardeur oor die wêreld geroem kan word.” Eksodus 9:16

Die 10 plae oor Egipte vertel van God se mag. Hy is die Een wat groter is as wêreldse heersers. Die wêreld en Suid-Afrika moet sy Naam roem! En dit begin by ons waar ons Hom Here van ons lewens maak. (Lees Eks 7-11)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.