18 September 2011

Ons verleentheid is baie keer God se geleentheid!

T.w.v. van sy getuienis word Paulus as gevangene na Rome gestuur. So kom die Goeie Nuus van Jesus tot in Italië! Paulus is vir 2 jaar in huisarres in Rome en aan die mense wat hom besoek, het “hy het die koningryk van God verkondig en die mense alles oor die Here Jesus geleer. Hy het dit gedoen met die grootste vrymoedigheid.” Gee God se koninkryk vandag ook vlerke!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.