“Die dag kom… dié wat teen God in opstand is… sal die kaf wees en verbrand word… maar vir julle wat eerbied het vir my Naam, sal die son van redding skyn.”
Die ”dag van die Here” is vir dié wat verkeerd doen, warm soos ‘n oond. Vir die gelowiges sal God egter ‘n lig wees en hulle sal uitbundige geluk soos huppelende “kalwers” ervaar. (Lees hieroor in die laaste boek van die Ou Testament Maleagi 1-4)