19 November 2011

“Jesus … is deur Johannes gedoop… en Hy het die Gees soos ‘n duif na Hom toe sien neerdaal. Daar was ook ‘n stem uit die hemel: ‘Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.’ ” (Markus 1)

Jesus se doop, waar sy Vader en die Gees intiem by betrokke is, lei die begin in van Jesus se bediening op aarde aan die ganse mensdom. Dank die Vader en Seun en Heilige Gees daarvoor!

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.