19 September 2011

“God is vir ons, wie kan teen ons wees?

… ons is meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet… hiervan is ek oortuig… (niks) kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here.” God is lief vir jou en aan jou kant! Jy kan as oorwinnaar leef. Deur Hom wat jou oneindig liefhet, kan jy selfs oor die slegte dinge wat vandag oor jou lewenspad kom, triomfeer. (Lees Romeine 8)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.