2 Augustus 2011

Ons lees in Handelinge 13:22 dat God van Dawid sê: “’n man na my hart”.

Toe hy as koning gekies is, lees ons: “Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike.” Dawid se afhanklikheid van die Here maak dat hy Goliat kon verslaan en die grootste koning ooit van Israel word – met sy foute en al. Hoe lyk ons innerlike as die Here vandag na ons kyk? Wat dryf ons, wat is ons motiewe? (Lees 1 Sam 16-18)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.