2 Desember 2011

Van binne af, uit die HART van die mens, kom die slegte gedagtes… en dit maak ‘n mens onrein.” sê Jesus. Spreuke 4:23 lees: “Wees veral versigtig met wat in jou HART omgaan, want dit bepaal jou lewe.”

Laat die Heilige Gees vandag ons HARTE en gedagtes beheer om te fokus op dit wat mooi en reg en edel is. (Lees Markus 7:14-23)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.