2 Maart

Ps 73 vertel ons van ‘n gelowige wat twyfel aan God, hy voel selfs veronreg en verbitterd teen God. Die rede? Dit gaan so goed met die ongelowiges en hy moet so swaarkry. “Ek het begin twyfel en byna koers verloor” sê hy. Baiekeer kom groot twyfel oor God se kinders. Maar twyfel is baiekeer die pad wat gestap word tot ‘n groter geloof en ‘n nuwe keuse vir God. “Ek het die Here gekies.” Lees Ps 72-73

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.