2 September 2011

“Gaan na jou huis toe… gaan vertel vir hulle wat die Here alles vir jou gedoen het en dat Hy jou jammer gekry het.”

‘n Man met ‘n bose gees wat selfs kettings stukkend breek, word deur Jesus genees. ‘n Mens wat deur Jesus nuut gemaak is, kan nie stil bly nie. Jou nuwe lewe is die beste manier om van Jesus te getuig. “Hy het toe gegaan en… begin bekend maak wat Jesus alles vir hom gedoen het.” (Lees Markus 5:1-20)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.