20 Februarie

Ons voel baiekeer soos die beskrywing in Ps 40: binne in ‘n diep put, moedeloos en of die ellende net nie wil ophou gebeur nie. Ons moet dan ook maak wat Dawid hier doen. Hy soek sy hulp by die Here. Binne sy put ervaar hy die Here “het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my uitgetrek uit die put van die dood, uit die slymerige modder en my op ‘n rots laat staan.” Hy is ons enigste rots! Lees 39-41

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.