20 Oktober 2011

“Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag.” (Lees Spreuke 1).

Hoe om werklik wys te leef is belangriker as “kopkennis”. Ons geloof in God moet die basis vorm van ons siening van die wêreld, ons gesindhede en optrede. Vertrou op Hom vandag dan sal Hy jou verstandig maak.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.