21 Februarie

Christene word baiekeer gespot en daar word gevra: waar is julle God? Of baiekeer oorval die twyfel onsself. Ps 42 vra ook: “Waarom is ek so in vertwyfeling…?” Om te twyfel is nie ongewoon nie en twyfel is baiekeer die pad nader aan God. Bring jou twyfel na Hom. “Uit my vertwyfeling roep ek na U… soos ‘n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God… Hy is my helper en my God!” Lees Ps 42-44

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.