21 November 2011

“Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Lees Markus 1)

Soos vir sy eerste dissipels, roep Jesus vandag nog elkeen van sy volgelinge om vandag, met ons lewe en ons mond, “vissers van mense” te wees. Slegs een derde van die wêreldbevolking vandag vereenselwig hulle met die geloof van die Christene.

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.