22 Augustus 2011

“Kyk, hierdie Kindjie is bestem tot ‘n val en opstanding van baie… so sal die gesindheid van baie mense aan die lig kom.”

Simeon was ‘n wyse gryse wat besef het God se verlossing vir die wêreld is deur Jesus. Jesus gaan bydra tot baie se val, maar ook tot baie se opstaan. En die rede daarvoor is mense se gesindheid teenoor Jesus. Aanvaar wat Hy vir jou gedoen het en jy hoef nie meer te bly lê nie. (Lees Lukas 2)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.