22 Februarie

“God is vir ons ‘n toevlug en ‘n beskerming; Hy was nog altyd bereid om te help in nood. Daarom is ons nie bang nie.” Ps 46 verseker ons van God se hulp in tye van nood. Die rede word op ‘n paar plekke genoem: “Die Here, die Almagtige, is by ons.” Die enigste Een wat almagtig is, is 24/7 by elkeen van sy kinders. Maak nie saak wat jou nood vandag is nie; kry rus in sy beskerming en sy teenwoordigheid. Lees Ps 45-48

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.