22 Julie 2011

Die Here het direk met Moses gepraat soos ‘n man met sy vriend. Daarna is Moses terug kamp toe, maar sy assistent, die jongman Josua seun van Nun, het nie die tent van ontmoeting verlaat nie. Eksodus 33:11

Van die Israeliete staan daar: “Hulle het gou die pad verlaat wat Ek vir hulle aangewys het.” ( Eks 33:8) Maar van Moses: “Die Here het direk met Moses gepraat soos ‘n man met sy vriend.” (33:11) Die Here wil met almal, soos met Moses, ‘n persoonlike verhouding hê. Hoe sal jy jou verhouding vandag met God beskryf? (Lees Eks 32-34)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.