“Jesus sê toe vir die verlamde man: ‘Ek sê vir jou: Staan op, vat jou draagbaar en gaan huis toe.’ Hy het opgestaan, dadelik sy draagbaar gevat en voor die oë van almal uitgestap…” Daar is niks waaroor Jesus nie volle mag het nie! Hy genees siekes, Hy vergeef sondaars. So ‘n Verlosser is mos die moeite werd om te aanbid!
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.