Lewenswysheid is: “Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou op die regte pad laat loop.” (Spreuke 3)
God weet beter as ons – Hy kan volkome vertrou word. Ons kan en moet Hom met alles in ons lewe vertrou.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.