23 Augustus 2011

“My meerdere kom, en ek is nie eers werd om sy skoene los te maak nie… bekeer julle en laat julle doop en God sal julle sondes vergewe.”

Johannes die Doper is besig om die pad vir Jesus se bediening voor te berei en beskou homself as nietig voor Hom. Mense moet hulle bekeer, op die sondepad weg van God, 180 grade omkeer na die pad tot God. En dit is alleen via Jesus Christus! (Lees Lukas 3)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.