23 Februarie

“Neem tog my sonde weg dat ek rein kan wees, was my dat ek witter as sneeu kan wees.” (Ps 51) Ongehoorsaamheid aan die Here en sonde wat skeiding met Hom bring, neem die lewensvreugde weg. Daarom is gereelde belydenis en die laat staan van sonde so belangrik. Dawid wil weer “rein” en “witter as sneeu” voor die Here wees sodat hy weer “vreugde en blydskap belewe.” Lees Ps 49-51

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.