23 Julie 2011

Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sê. Oordink dit dag en nag en sorg dat jy alles uitvoer wat daarin geskryf staan. Dan sal jy slaag in wat jy moet doen, jy sal voorspoedig wees. Josua 1:8

Word stil en dink wat wil die Here ook vandag vir jou sê deur die gesprek wat Hy met Josua, die nuwe leier en Moses se opvolger, gehad het. “Hierdie wetboek (Bybel) moet die rigsnoer wees…Oordink dit dag en nag en sorg dat jy alles uitvoer wat daarin geskryf staan. Dan sal jy…voorspoedig wees. Wees sterk, wees vasberade…moenie bang wees nie, want Ek die Here jou God is by jou oral waar jy gaan. (Lees Josua 1)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.