24 Augustus 2011

Sommer aan die begin van Jesus se bediening probeer die duiwel Hom keer deur Jesus se hongerte uit te buit in die hoop dat dit sy verhouding met sy Vader sal ondermyn.

Jesus antwoord hom “’n Mens leef nie net van brood nie, maar van elke woord wat uit die mond van God kom.” Jesus oorwin die duiwel hier soos ook later aan die kruis! Leef elke dag net soveel van God se Woord as van brood. (Lees Matteus 3:13-4:17)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.