“Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe.” (Lees spreuke 4).
Ons lewe wys wat in ons hart omgaan. Moenie dat negatiewe dinge jou hart oorheers nie.
Me vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.