24 September 2011

Kolossense 1 sê van Jesus Christus: Hy is die beeld van God, die Eerste, verhewe bo die skepping, deur Hom is alles geskape, voor alles was Hy daar, Hy is die Hoof en oorsprong van die kerk, God woon in Hom, en deur Hom is alles met God versoen!!!

En dan sê vers 27 hierdie “Christus is (ook) in julle.” Wow, is dit nie wonderlik nie. Hierdie onbeskryflik wonderlike Christus is vandag in jou ook!

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.