25 Augustus 2011

Wil jy werklik gelukkig wees?

Jesus sê: “Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is… is die wat treur… is die sagmoediges… is die wat honger en dors na wat reg is… is die wat barmhartig is… is die wat rein van hart is… is die vredemakers… is die wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is.” Leef so en wees werklik gelukkig. Lees die eerste deel van Jesus se langste preek in Matteus 5:1-6:4

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.