25 November 2011

“Die saaier saai die woord… maar die sorge van die lewe … verstik die woord, en dit bly sonder vrug.” Sorge en bekommernisse kan ons baiekeer so oorweldig dat ons nie luister na wat God vir ons in sy woord te sê het nie.

Onthou God wil juis in tye van groot bekommernisse naby aan ons wees. Kyk verby jou sorge en sien Hom vandag raak. Raak stil met jou Bybel. Ervaar sy vrede. (Lees Markus 4:1-20)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.