25 Oktober 2011

“‘n Mens se lewe lê oop voor die Here, elke tree wat jy gee, sien Hy.” (Lees Spreuke 5)

Hierdie vers is nie bedoel om ons bang te maak nie, maar waar ons binne Sy wil lewe, sien God dit raak, dra dit sy goedkeuring weg en maak dit Hom bly – elke tree sien Hy. Wonderlik!

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.