25 September 2011

‎1 Timoteus 3 praat met alle Christene en Christenleiers.

Ons lewens moet o.a. die volgende kenmerke dra: onberispelik, getrou aan jou huweliksmaat, nugter, verstandig, nie aan drank verslaaf wees nie, inskiklik, vredeliewend, nie geldgierig, as ‘n goeie mens bekend staan, van goeie karakter wees, nie skinder nie, betroubaar wees ens. Vra die Here om jou vandag deur sy Gees en deur Christus so iemand te maak!

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.