26 Februarie

In Ps 56 vertel Dawid dat die dinge vir hom te veel geword het. As hy maar kon, sou hy soos ‘n voël wou wegvlieg van sy probleme. Ergste van alles is dat selfs sy goeie vriende hul rug op hom gedraai het en hy kan hulle nie meer vertrou nie. Een Iemand kan hy egter bly vertrou: “Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.” Lees Ps 52-56

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.