26 Julie 2011

Ek wil hulle met hierdie nasies op die proef stel om te sien of die Israeliete so gehoorsaam sal wees aan my wil soos hulle voorvaders en daarvolgens sal lewe of nie.” Rigters 2:22

Hoekom draai mense hul rug op God? Die Here lei sy volk uit Egipte, deur die woestyn en gee vir hulle die beloofde land! Nogtans  druip hulle daarna die toets van gehoorsaamheid aan Hom! Alles in die lewe is een groot toets. “Die Here het die nasies met rus gelaat om die Israeliete met hulle … te toets, om te sien of die Israeliete gehoorsaam sou wees…” Mag ons vandag die toets slaag. (Lees Rigters 2:6-3:6)

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.