26 November 2011

Die saaier saai die woord… daar is mense by wie daar soos op goeie grond (ontvanklike harte) gesaai is, wat die woord HOOR en AANVAAR en VRUG VOORTBRING,… party honderdvoudig”. HOOR die woord, AANVAAR die woord, DRA VRUG volgens die woord.

Dit is hoe harte lyk waarin die woord (die Bybel) en die Gees werk! (Lees Markus 4:1-20)

Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.