“Gaan na die mier, luiaard, kyk hoe hy werk, en leer ny hom. Hy het nie ‘n leier nie… tog maak hy sy kosvoorraad reg in die somer, versamel hy sy voedsel in die oestyd”. (Lees Spreuke 6)
Getroue harde werk en lojaliteit word beloon. Ons kan dit by die miere leer.
Met vergunning van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Besoek hulle webtuiste hier.